top of page
Books and music
Pudo Lockers
Locker Aflewering geskied deur PUDO (The Courier Guy).
Jou pakkie sal afgelewer word in 'n locker naby jou. Jy sal 'n PIN code per SMS ontvang om die pakkie te kollekteer.
Stap 1
Vind jou naaste locker op die kaart (Map). Soek vir jou stad. Click op die locker naaste aan jou. Copy die naam en plek. (BV. PUDO Locker - Engen Menlyn, Pretoria).
Stap 2
Gedurende checkout (koop van die boek), paste die Locker naam en plek (stad) in die adres.
Belangrik
Gee korrekte selfoon nommer!
Pakkies moet binne 36 uur opgetel word.
Kyk hierdie video vir Pickup.
bottom of page